Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802201 | Published: June 24, 2020 | Soft Cover

Slagoffer

Slagoffer

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dawid Neethling is 'n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met 'n deeltydse pos by die universiteit, 'n knalgeel Porsche en 'n steriele huwelik. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie.
Want Eva stel hom bekend aan die donker krag van die duende, wat 'n kunstenaar in staat stel om haar kuns só te beoefen dat sy haar toeskouers betower en meesleur.
Die duende maak van Dawid se lewe 'n maalkolk wat hom kort voor lank in die beskuldigdebank laat staan vir moord.
En dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy eie lewe sal bedreig.

View full details