Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802256 | Published: October 2, 2021 | Paperback

Hans bars die bioborrel

Hans bars die bioborrel

Author:Hans reeks
Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie.
Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op 'n ander manier moet onttroon . . .

View full details