1
/
of
1
ISBN: 9780795802508 | Published: April 26, 2022 | Soft Cover
Zanzibar Zen
Zanzibar Zen
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marnus Hattingh
Regular price
R 69
Regular price
R 350
Sale price
R 69
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Wanneer 'n nuuskierige toeris aan Zanzibar se kus vermoor word, peul die vreemdste karakters uit die spesery-eiland se tropiese woud. Die bou van Giorgio Comaneti se blinknuwe Zanzibar Zen Casino gaan die helfte van die Jozani-woud uitwis. Toast le Roux, omgewingsjoernalis, moet die stootskrapers betyds stop. Maar Comaneti se gevaarlike handlangers, Tjokkie en Bozo, is reeds op Toast se spoor. En hulle wil net vriendelik met hom gesels.
Author Marnus Hattingh
Share
