Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802775 | Published: April 16, 2018 | Soft Cover

Ys

Ys

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 355
Regular price R 0 Sale price R 355
Out of print
VAT included.

Kassie en Rooi is nou in die Spesiale Spookeenheid - 'n elite SAPD-groep. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer 'n Amerikaanse wetenskaplike in 'n Waterfront-hotel vermoor word, is dit 'n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur 'n Washington-gekonkel, 'n oud-Pollsmoor-gevangene op vrye voet in Kaapstad en duisterhede in hul bevelvoerder se persoonlike lewe.

En dan's daar die man met Die Drang . . . en sy kettingsaag.

View full details