Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802928 | Published: February 20, 2025 | Soft Cover

Leeumens

Leeumens

Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Skatryk tweelingbroers wat vyf jaar gelede verdwyn het, se geraamtes word in 'n veld opgediep.
Op aandrang van die Wes-Kaapse polisiehoof moet Kassie en Rooi die saak ondersoek, maar dit moet in die grootste geheimhouding plaasvind. Anders kan Kassie-hulle ook die gevaar loop om vermoor te word soos die drie speurders wat by die destydse verdwyningsaak betrokke was.
'n Stikdonker onderwêreld, waar antieke voorwerpe miljoene rande op swartmarkveilings behaal, duld nie inmenging nie . . .

View full details