Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795802942 | Published: May 29, 2025 | Soft Cover

Die dood van Rachel April

Die dood van Rachel April

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Joernalis en meestersstudent Rachel April se lyk word in 'n vlak graf gevind met 'n steekwond in haar hart.
Lesea du Plessis, 'n medestudent, stel ondersoek in.
Sy het Rachel se dogtertjie belowe sy sal uitvind wat met haar ma gebeur het.
Dit blyk dat Rachel tydens 'n internskap by die Anglo-Boereoorlogmuseum 'n belangrike ontdekking gemaak het. Maar wat kan dit wees? En het dit dalk tot haar dood gelei?
Terwyl sy die vrae rondom die dood van Rachel April probeer beantwoord, word geheime oor Lesea se eie herkoms losgetorring.
Alles wat sy nog altyd oor haarself geglo het, is in die weegskaal.
Gou raak dit duidelik iemand wil keer dat Lesea en haar aanneemboetie die waarheid oor Rachel se moord ontbloot.
En nou is hulle self in doodsgevaar.

Author P.P. Fourie

View full details