1
/
of
1
ISBN: 9780795803048 | Published: August 22, 2025 | Paperback
Waterman
Waterman
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Herman Wasserman
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Toeganklike, innemende bundel waarin die digter in soepel, gevoelige taal sy persoonlike ervarings verwoord én in gesprek tree met digters wat hom voorafgegaan het. Die verse skroom nie om eerlik én openhartig om te gaan met sowel diep persoonlike belewenisse of maatskaplike en politieke kwessies nie, en telkens te verras met vernuwende perspektiewe.
Water dien deurgaans as 'n metafoor vir vloei, verandering en aanpasbaarheid - die noodsaaklike element vir lewe in 'n digterlike heelal.
Author Herman Wasserman
Share
