1
/
of
1
ISBN: 9780795803130 | Published: August 15, 2025 | Soft Cover
Die laaste leuen
Die laaste leuen
Author:Anita du Preez
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'Sophia het weer een van die episodes gehad waar sy eenvoudig wegraak. Asof sy in die put is waarin sy as kind met haar troetelkuiken, Rebecca, geval het. Swart. Niks.
Toe sy bykom, vind sy haar man, die popster Max Bladen, met 'n bloederige wond aan sy kop. Wie het Max reg hier in hul leefkamer aangeval? Dit kan tog nie wees dat sý . . .?
Te midde van 'n mediasirkus, word Sophia gearresteer. En sy sal bitter vinnig 'n manier moet vind om haar onskuld te bewys - al kan sy niks onthou nie.'
Author Anita du Preez
Share
