1
/
of
1
ISBN: 9780795803215 | Published: January 16, 2026 | Soft Cover
Een keer om die son
Een keer om die son
Author:François Bloemhof
Regular price
R 252
Regular price
R 280
Sale price
R 252
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
DIE AARDE HOU AAN MET DRAAI
As jy iemand verloor, gaan die lewe voort. Jý moet ook. Dit is wat die Van Wyk-gesin leer met een van hulle se dood. Op 'n manier moet hulle sin maak uit wat gebeur het - en uit wat volg.
Daar is Ruan, die chirurg-pa wie se werk altyd eerste gekom het. Markus, die matriekseun van wie almal groot verwagtinge het, wat bots met sy eie. Die drie jaar jonger Leandri wat besef sy het nooit haar ma geken nie. En Sophia wat met haar eerste skooljaar begin.
Author François Bloemhof
Share
