Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795803314 | Published: February 13, 2026 |

Waar bloed kruip

Waar bloed kruip

Regular price R 320
Regular price Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley aangenaam verras om aangewys te word as een van die top- mediese studente wat blyplek in die gesogte Straumann-huis kry. Maar haar opgewondenheid is van korte duur wanneer sy uitvind dat sy in die kamer gaan bly van 'n student wat 'n jaar gelede op die kampus vermoor is. Die raaisel rondom Asher Parker se dood is nooit opgelos nie en die moordenaar is nog op vrye voet.
In die Straumann-huis begin vreemde en onverklaarbare dinge gebeur. Is dit iemand wat Lola die skrik op die lyf wil jaag, of iets meer sinister? Kan sy haar huismaats vertrou? En dan keer die ontstellende drome oor haar tweelingsuster terug …
Om al die spoke ter ruste te lê móét Lola die geheim van Asher se moord ontrafel - voordat iemand die waarheid oor haar eie verlede ontdek.

View full details