Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796111661 | Published: January 1, 2025 | Paperback

Zani-beer en Klein-Maggie kuier in die wildtuin

Zani-beer en Klein-Maggie kuier in die wildtuin

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Zani-beer en Klein-Maggie kuier in die wildtuin is die tweede in die Zani-beer-kinderboekreeks, ná die gewilde Die wysheid van Zani-beer. Dié keer gaan Zani, 'n wollerige troetelbeertjie, saam met Klein-Maggie, Boetie-Koen, Mamma-Maggie en Pappa-Dirk wildtuin toe. Tydens hul besoek sien hulle die wonderlikste wilde diere … van olifante tot leeus, van luiperds tot jagluiperds, van 'n renoster tot 'n volstruis, van buffels tot 'n groot klomp verskillende bokke. Zani is natuurlik nie sommer net 'n gewone speelgoedbeer nie; sy is Klein-Maggie se heel beste maatjie wat haar meer oor die skoonheid van die diereryk en die natuur leer, ook hoe ons dit kan versorg en bewaar.

Author Irene M. Nel

View full details