ISBN: 9780796114211 | Published: June 20, 2024 |
Gekaapte stad
Gekaapte stad
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
As argitek is Martin Kruger ’n takseerder van stede. In ’n eiesoortig digterlike taal gee hy sy indrukke van onder meer Kaapstad, Amsterdam, Parys, Barcelona, Venesië en New York. Almal is in ’n sekere sin gekaapte stede – deur kapitaliste, politici, ontwikkelaars en uiteraard ook argitekte. Hy toon besondere empatie met stedelike weeskinders – veral van Kaapstad, die sogenaamde Moederstad. Die bloudruk vir hierdie bundel is Italo Calvino se Le città invisibili (“Die onsigbare stede”). Gelukkig bied stede ook ruimte vir huislikheid en die liefde, dinge wat nie met die eerste oogopslag sigbaar is nie.
Author Martin Kruger
Share
