ISBN: 9780796115171 | Published: June 20, 2024 |
Ella se droom
Ella se droom
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Ella se nuwe skooljaar begin glad nie goed nie … nie net moet sy na ’n nuwe skool op ’n nuwe dorp gaan nie, maar voel sy vreemd tussen al die nuwe kinders, is sy skaam omdat sy ’n bril dra en word sy gespot omdat sy mal is oor boeke. Gelukkig kry sy ’n baie gawe juffrou én ’n oulike maatjie wat alles sommer beter maak. Boonop sluit sy aan by die dorpsbiblioteek waar sy die beste idee ooit kry om die kinders in haar straat, haar klasmaats en sommer die hele skool lief te maak vir lees. Sy wys hulle dat daar tussen die bladsye van boeke ’n nuwe wêreld wag om ontdek te word en dat elke kind ’n spesiale talent het wat hom of haar uniek maak.
Author Heleen Maass
Share
