Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796117649 | Published: June 20, 2024 |

Skakerings van kort

Skakerings van kort

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Skakerings van kort weerspieël die skrywer se kennis, insig en fyn waarnemingsvermoë van haar medemens – nie net wat hul doen en late betref nie, maar ook van hul denkwyse, hul manier van meedeel, hul voorspelbaarheid én onvoorspelbaarheid, hul wense, drome en ideale. Hierdie dertig kortverhale vertel van die gelukkige, ongelukkige, doodgewone, selfs soms absurde situasies waarin mense hul bevind … met die groot gemene deler: die strewe daarna om gelukkig en ongekompliseerd te lewe, om reg te maak wat verkeerd is. Tog, onder ons is daar ook dié wat verkeerd maak wat reg is. Dit kos net ’n geoefende oog om die ongevoeliges uit te wys.

View full details