Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796123244 | Published: July 1, 2025 | Paperback

Koerie kies koers

Koerie kies koers

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Koerie, 'n pragtige, jong wedvlugduif, woon saam met sy eienaar, Adam, op Stellenbosch.
Dié twee maak vriende met hul bure, Ouma Susanna en Oupa Izak, asook met hul tien kleinkinders wat op verskillende plekke in Suid-Afrika woon en soms by hul grootouers kuier.
Koerie durf die grootste uitdaging van sy lewe aan toe hy 'n ultramarathon van 2 000 km tussen Pretoria en Stellenbosch vlieg, nie net omdat die kinders hom aanmoedig en bewonder nie, maar omdat die reuse-prysgeld Adam sal help om sy drome te verwesenlik. Sukses is egter nie so maklik nie …. tussen Koerie en oorwinning staan daar die kwaai, ongeskikte, windmakerige buurduif, Blits, en sy ewe onbeskofte baas, Ben, wat nie kan ophou om Koerie en Adam te bespot en uit te lag nie. 'n Jeugboek oor wen en verloor, en oor die belangrikheid van aanmoediging en ondersteuning. En oor die waarde van liefde, vriendskap en saamstaan.

View full details