Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796130754 | Published: June 20, 2024 |

Verhale uit Volstruisville

Verhale uit Volstruisville

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hy het lankal opgehou om skryfwerk in kategorieë te plaas: dit is ’n essay, dit is ’n skets, dit is ’n … As jy dan moet, kan dié boek beskryf word as die kronieke van ’n beroepsoldaat wat nie vergeet waar hy vandaan kom nie, maar wat weier om in bitterheid te verval oor wat van die nuwe Suid-Afrika geword het, skryf Dana Snyman in die Voorwoord van Verhale uit Volstruisville. In baie vertellings lê die skrywer klem op die humor in situasies: die gesukkel om ’n oornagbare gastehuis te vind, die werkinge van ’n kampeerterrein aan die Weskus, die Olifantshoek-kerkkoor se moeite om noot te hou en die dag toe Lohatlha se rugbyspanne Mafikeng se reuse kafgedraf het. Dit is ook ’n joernaal van Stephan Henrico se gesinslewe en sy perspektiewe op die lewe. Hy is by uitstek ’n waarnemer – met die vaardigheid om sy ervarings in ’n lekkerleesteks te verpak.

View full details