1
/
of
1
ISBN: 9780796132239 | Published: October 6, 2025 | Paperback
Wat Die Oog Nie Kan Sien Nie: 100 Dae van Inspirasie
Wat Die Oog Nie Kan Sien Nie: 100 Dae van Inspirasie
Author:Chardi Kleynhans
Regular price
R 280
Regular price
R 0
Sale price
R 280
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Chardi is wetlik blind gediagnoseer op sewejarige ouderdom. Haar lewe was nie altyd maklik nie, maar tot hiertoe het die Here haar deurgedra.
Die dagstukkies is vol van haar eie worstellinge, sukses en reis saam met die Here.
Sy nooi jou uit om saam met haar deur die dagstukkies te reis en die Jesuslewe te ontdek.
Sy is n sanger, liedjieskrywer, spreker en skrywer.
Author Chardi Kleynhans
Share
