ISBN: 9780796138330 | Published: June 20, 2024 |
Afdraai na Annabel
Afdraai na Annabel
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Nadat ’n ramp Annabel op die dorpie Warrenton getref het, wil sy nie langer hier aanbly nie. Haar vrese en selfverwyt jaag haar deur die Noord-Kaap waar sy haar verlede en verliese konfronteer. Sy en haar hond, Wolf, reis van dorp tot dorp. Die mense wat sy op haar pad ontmoet, leer haar nie net meer van die lewe nie, maar is veral vir haar ’n spieëlbeeld van wat is en wat kon wees. Uiteindelik, by Zara, leer Annabel om weer te skilder, en die intensiteit van kleur breek haar seer en woede oop. Dis eers wanneer sy haar verlede in die oë kan kyk dat sy die toekoms kan omarm. Waar eindig haar reis … en wanneer is sy gereed vir ’n nuwe begin?
Author Rencia van Blerk
Share
