Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796140364 | Published: June 20, 2024 |

Sielskos

Sielskos

Author:Irene Nel
Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Irene Nel skryf al nege jaar elke dag ’n geestelike boodskap op Facebook wat sy “Sielskos” noem. Dit bestaan uit ’n Bybelteksvers, gedagte en gebed om mede-Christene te voed en te bou “omdat so baie van ons meer gereeld net daardie ietsie nodig om ons gemoed te lig”, sê sy. Nou het Irene van hierdie dagstukkies uitgesoek en in boekvorm beskikbaar gestel … ’n versameling wat vir 366 dae van die jaar ’n kort, opbouende boodskap bied om jou in gesprek met God te bring.

Author Irene Nel

View full details