Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796149558 | Published: June 20, 2024 |

Die gestaltes wat in ons aanwesig is

Die gestaltes wat in ons aanwesig is

Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Ek weet nou waar die liefde lê. Ek weet onse eie Christelike nasionalisme hou geen durende waarheid in nie. Ook nie die kerk se evangelie wat valse gerusstelling bied en mantel na die politieke winde draai nie. Of dit nou die Apostoliese Geloofsbelydenis of dié van Belhar is – dis klinkende metaal en luidende simbale. Ek kyk op en verdrink weer diep in die groen poele, die oë van my vrou. ’n Lewe saam. ’n Lewe met verwondering oor ons kleindogters en kleinseuns, ons eie en aangetroude kinders. Oor familie, wat groter is as enige volk- of kerksaak.”

Author Frik de Beer

View full details