Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796150868 | Published: May 15, 2024 |

Rolf se restourasie

Rolf se restourasie

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Rolf en sy vrou, Linda, besluit om self hul huis op te knap, maar besef nie werklik die omvang van die projek nie. Boonop neem Rolf se veeleisende pos by 'n groot bankgroep baie van sy tyd in beslag en die opknappingswerk raak agter, wat spanning in hul huwelik veroorsaak. Dié situasie word uitgebuit deur Sonja, 'n kollega van Rolf wat amper daarin slaag om hom te verlei. Ondanks sy besluit om sy loopbaan en persoonlike lewe op koers te hou, loop alles verkeerd wanneer 'n reuse-terugslag hom tref en hy nie net die wraak van 'n verwerpte vrou moet trotseer nie, maar ook die korrupsie in die sakewêreld wat sy integriteit bevraagteken en dreig om alles wat hy opgebou het te verwoes. Rolf se restourasie is 'n spannende verhaal wat van 'n diepgaande kennis van die sakewêreld en van insig in mense getuig.

View full details