Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796173256 | Published: June 14, 2024 |

Elke strooihalm op sy plek

Elke strooihalm op sy plek

Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In die lewe moet ’n mens soms na strooihalms gryp om kop bo water te hou. Net soos strooihalms kan woorde aangewend word om jou te red uit teleurstellings en verlies. Dit is wat Anita van der Walt in haar vierde digbundel doen. Sy hanteer elke woord met respek en plaas hom op sy plek in gedigte wat die leser laat nadink en meevoer.

Oor Anita van der Walt
Anita van der Walt (1957) is op Potchefstroom gebore. Sy is ’n afgetrede mediese dokter en woon in Kaapstad. Sy hou van lees – veral digkuns, ook van klassieke musiek en keramiekkuns. Sy het twee kinders, Jacques en Sophia, met wie sy haar lewensvreugde deel.

View full details