ISBN: 9780796179777 | Published: September 1, 2024 | Paperback
Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal
Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou kosbare herinneringe van Pilanesberg vas te vang.
Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet.
Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou ervarings in Pilanesberg. Gebruik die joernaal vir foto's, om waarnemings neer te pen, en selfs om 'n vakansie-dagboek te maak.
Maak die meeste van jou Pilanesberg-avontuur deur jou ervarings vas te vang in die boek om vir jare saam met geliefdes te herleef en geniet.
Author Liza M Roux
Illustrator Ammie Miske
Share
