Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796182814 | Published: September 3, 2024 | Paperback

Bloed, Sweet en Trane

Bloed, Sweet en Trane

Author:EJG Norval
Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie is die merkwaardige verhaal van die Voortrekkers soos nog nooit in enige geskiedenis boek vertel is nie. Dit is 'n verhaal van 'n volk se stryd teen Britse Imperialisme en humanisme in donker Afrika en strek vanaf die vroeë 1800's tot en met die aaneksasie van Natal. Die werk is gebasseer op sowat 100 ou geskrifte en dagboeke van Voortrekkers betrokke in die oorloë met die Matabeles en Zulus. Die boek sluit in kaarte, name en foto's van ou trekkers wat hierdie merkwaardige tog aangepak het asook besonderse deeglike beskrywings van verskeie gebeurtenisse soos Bloedrivier en talle ander slagvelde.

Hierdie huldeblyk aan die moed en vasberadenheid van die Voortrekkers is 'n ware skat vir enige volksgenoot wat meer wil weet van sy herkoms.

Author EJG Norval

View full details