1
/
of
1
ISBN: 9780796304100 | Published: October 1, 2008 |
Christelike Kern-ensiklopedie
Christelike Kern-ensiklopedie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Frits Gaum
Author:Allan Boesak
Author:Willie Botha
Regular price
R 495
Regular price
R 0
Sale price
R 495
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die boek is jou sleutel om God, sy Woord, sy koninkryk, sy kerk, die wêreld, die geskiedenis, jouself en jou geloof beter te verstaan.
Die Ensiklopedie bevat 3250 inskrywings en beslaan 1248 volkleurbladsye. Die inskrywings dek die volgende terreine:
* Ou Testament
* Nuwe Testament
* Dogmatiek
* Etiek
* Algemene en Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis
* Missiologie
* Suid-Afrikaanse kerke
* Prominente figure wat 'n impak op die voortgang van die evangelie gehad het.
Share
