Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796306869 | Published: June 1, 2008 |

Dagboek vir die man

Dagboek vir die man

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Dagstukke strek vanaf ons persoonlike geloofslewe, deur ons verhoudings met ander, ons huwelik en gesin, ons bydrae in die gemeente en ons plek in Christus se plan met die wereld. Dit sny diep en skrik nie terug om reguit vrae te vra oor die geestelike slapheid in ons nie; maar wys ook die oop deur na geestelike groei en 'n vol lewe in die krag van God.

Author Hannes Burger

View full details