Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796307316 | Published: August 1, 2008 |

Ligdans Depressie vegters se verhale van hoop

Ligdans Depressie vegters se verhale van hoop

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Jeanne Els
Regular price R 155
Regular price R 0 Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Ligdans is 'n titel oor depressie. Die skryfster, 'n vrolike tydksrifjoernalis, vertel hoe sy in 'n verskrikkende, donker maalkolk van depressie beland het. Met genade van Bo, 'n diep geloof, mediese hulp en haar geliefdes se bystand kon sy mettertyd egter weer met passie begin leef.

Author Jeanne Els

View full details