Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796312211 | Published: June 1, 2011 |

Ware verhale van geloof

Ware verhale van geloof

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Daar is geen kleedrepetisie om ons voor te berei vir die lewe nie. Soms verg dit net een krisis om ons lewe vir altyd in 'n nuwe rigting te stuur. Gaan daardie een groot terugslag wat skielik my pad gekruis het my verbitterd en verwese agterlaat? Gaan my geloof permanent in trurat gegooi word? En wat van die suksesse? Gaan onverwagse deurbrake my in 'n arrogante, selfversekerde wese verander?

View full details