Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796312242 | Published: September 1, 2011 |

Een jaar Kinderbybel

Een jaar Kinderbybel

Author:Lux Verbi
Regular price R 249
Regular price R 0 Sale price R 249
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jy kan nou elke dag 'n Bybelstorie met jou kind deel. Die Een Jaar Kinderbybel bevat kinders se geliefkoosde Bybelstories en sal ouer en kind opnuut bekoor. Die pragtige, kleurvolle illustrasies sal kinders se verbeelding prikkel en die teks is in Die Bybel vir almal se maklik leesbare Afrikaans. Dit is die Kinderbybel wat elke huis moet hê.

Author Lux Verbi

View full details