1
/
of
1
ISBN: 9780796312587 | Published: November 1, 2011 |
Bybelblokraaiboek
Bybelblokraaiboek
Author:Lux Verbi
Regular price
R 125
Regular price
Sale price
R 125
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vir liefhebbers van blokraaisels is daar nou 'n Bybelblokraaiboek propvol blokraaie met Bybelse temas. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bybelblokraaiboek is nie net vir individue bedoel nie - dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf
Author Lux Verbi
Share
