Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796312624 | Published: June 1, 2014 |

Go'El Yisra'el

Go'El Yisra'el

Regular price R 199
Regular price R 0 Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Boek 5.
Dis Januarie 2010 en Marc en Henok is in Pole vir Bevrydingsdag. Rivkah het enkele dae vantevore teruggekeer uit Haïti waar sy as paramedikus deel was van MADA, Israel se Rooikruis, se noodreddingsoperasie ná die aardbewing. Marc kan nie van die gevoel ontslae raak dat daar groot fout is met Rivkah nie - sy het vreemd opgetree toe hy en die seuntjies haar op die lughawe gaan haal het. Wat steek sy weg? Go'el Yisra'el, Verlosser van Israel, is die vyfde titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks. Geliefde karakters soos Marc en Rivkah keer terug en lesers sal hulself opnuut verdiep in hul lief en leed

View full details