Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796312716 | Published: November 1, 2012 |

Ware verhale van vergifnis

Ware verhale van vergifnis

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Ons ken almal die gesegde 'vergeet en vergewe', maar dis makliker gesê as gedaan. Dis moeilik om iemand te vergewe wat jou seergemaak of kwaad aangedoen het. Die gevolg is dat baie van ons met bitterheid in ons harte rondloop. En solank as wat ons bitter is, kan ons nie genesing vind nie.
Die goeie nuus is dat vergifnis nie 'n emosie is nie, maar 'n besluit - 'n besluit om die pad van herstel te loop, hoe moeilik dit ook al is. Want op die ou end bring dit bevryding. In Ware verhale van vergifnis bring Helana Olivier 25 verhale byeen van mense wat hierdie besluit geneem het. Dis ware verhale wat lesers aan die hart sal gryp. Dit sal vir enigeen wat sukkel met vergifnis hoop en inspirasie bring en wys dis moontlik om genesing te vind."

View full details