ISBN: 9780796312778 | Published: October 1, 2015 |
Bose Kringloop
Bose Kringloop
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Wanneer Lance Covington 'n baba op die agtersitplek van sy motor vind, besef hy onmiddellik wie se kind dit is - dis die pasgebore baba van 'n meisie wat verslaaf is aan tik. Hy het Jordan net probeer help, maar toe hy weer sien, word hy gearresteer en van ontvoering aangekla! Sy ma, Barbara, vra speurder Kent Harlan om hulle te help, want hy het hulle destyds gehelp om sy suster, Emily, op te spoor. So word hulle in 'n wêreld van dwelmmisbruik en mensehandel gedompel. Kan Kent vir Lance help? En wat van Jordan en haar baba - of is dit reeds te laat vir hulle?
Author Terri Blackstock
Share
