Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796312907 | Published: June 1, 2012 |

Leefstyl Bybel vir vroue

Leefstyl Bybel vir vroue

Regular price R 550
Regular price R 0 Sale price R 550
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Leefstyl-Bybel vir vroue is 'n eerste in Afrikaans! Die teks van die 1983-Bybelvertaling word toegelig, spesiaal vir vroue, met insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte. Die kommentaar is onder meer geskryf deur bekende en vooraanstaande Suid-Afrikaanse vroueteoloë vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef - en vir mans wat belangstel wat die Bybel regtig oor vroue sê.

View full details