ISBN: 9780796312952 | Published: December 1, 2016 |
Reis deur die Bybel
Reis deur die Bybel
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
"Reis deur die Bybel is 'n unieke naslaanboek wat die Bybel op 'n manier benader wat tot elke mens spreek: die stories daarin. Soos wat jy deur die Bybelse lande en tye reis sal jy ontdek hoe die mense geleef het - die kos wat hulle geëet het, die huise waarin hulle gebly het, die klere wat hulle gedra het en die werke wat hulle gedoen het.
- Elke storie begin met 'n teksverwysing
- Meer as 400 bladsye van kleurvolle foto's, illustrasies, kaarte en grafieke
- Meer as 100 illustrasies van voorwerpe of monumente van Bybelse tye
- Meer as 200 huidige foto's van Bybelse lande
- Foto's van meer as 50 argeologiese ontdekkings
- Verskeie rekonstruksies en diagramme
- Volledige indeks"
Author V Gilbert Beers
Share
