Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796316271 | Published: May 1, 2015 |

Bid vir jou ongebore baba

Bid vir jou ongebore baba

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 235
Regular price Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Hierdie boek help ouers om die wonder van bevrugting en God se hand in die ontwikkeling van hulle baba te sien. Dit neem ouers deur die biologiese ontwikkeling van hulle baba, maar ook op 'n geestelike reis - waarvoor en hoe om te bid vir hulle ongebore baba. Daar is praktiese wenke oor hoe om te bid, asook hoe om aan te hou bid na die baba gebore is. 'n Onontbeerlike gids vir elke verwagtende ma en pa.

View full details