ISBN: 9780796316332 | Published: September 1, 2013 |
Na aan my hart
Na aan my hart
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
"Hierdie bundel, bestaande uit 90 dagstukkies, spruit uit die redakteursbriewe wat Christine Ferreira die afgelope agt jaar as redakteur van Lééf met hart & siel aan lesers geskryf het. Sy het nooit kon droom sy sou hierdie briewe op 'n dag verwerk en dit as boek saamstel nie.
Elke dagstukkie is 'n kykie op God se alomteenwoordigheid en betrokkenheid by elke aspek van ons daaglikse lewe. Hoewel Christine geen prediker of wysgeer is nie, maar 'n gewone vrou en ma wat nie sonder haar Vader kan klaarkom nie, het sy elke skryfsel van die Here afgebid. Maand ná maand het Hy haar gelei in dit wat sy moes neerpen.
Dit is Christine se gebed dat hierdie boek haar lesers sal seën en dat God se liefde en groot genade ook vir hulle op elke bladsy sigbaar mag wees."
Author Christine Ferreira
Share
