ISBN: 9780796316394 | Published: October 1, 2013 |
Wanneer God jou vashou: 366 dagstukkies
Wanneer God jou vashou: 366 dagstukkies
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Tydens die skrywe van hierdie dagboek het Johan Smit self deur 'n paar diep driwwe geworstel - sy skoonma is op 2 Januarie oorlede, sy sus op 7 Julie, en intussen is hy self ook op die krukkelys met 'n operasie en boonop met leukemie gediagnoseer. Laasgenoemde is egter goed onder beheer, iets waarvoor hy die Here loof! In hierdie moeilike omstandighede het Johan dikwels aan Psalm 119:71 en 75b gedink: 'Dit is vir my goed dat ek swaargekry het, want daardeur het ek u voorskrifte geleer. Dat U my laat swaarkry, is 'n teken van u trou.' Die swaarkry is tog stilhouplekke langs die pad - dit is geleentheid vir boeke opmaak en hernude toewyding.
Author Johan Smit
Share
