Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796316547 | Published: June 1, 2012 |

Rykdom in eenvoud: Op pad na 'n vervullende leefstyl

Rykdom in eenvoud: Op pad na 'n vervullende leefstyl

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 155
Regular price R 0 Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Byna almal glo dat 'rykdom' te make het met hoeveel besittings, status en mag 'n mens het. En dat jou lewe gejaagd en verwikkeld moet wees om te tel. Maar hoe leeg en arm laat dit jou uiteindelik innerlik?
Daarom vra Willem Nicol of daar nie groter rykdom in die teenoorgestelde rigting lê nie: in 'n alternatiewe leefstyl en waardestelsel van eenvoud. Die rotteresies het 'n gepaste simbool vir ons tyd geword: 'n mal gejaag ... waarheen?

Author Willem Nicol

View full details