1
/
of
1
ISBN: 9780796316554 | Published: June 1, 2012 |
Hoop in tye van nood Oordenkings oor Psalms
Hoop in tye van nood Oordenkings oor Psalms
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Benescke Janse van Rensburg
Regular price
R 145
Regular price
R 0
Sale price
R 145
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Kort op die hakke van die eerste titel in die nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel, is daar nou 'n nuwe dagstukkieboek uit Benescke se pen. Hoop in tye van nood. Daaglikse oordenkings oor Psalms is nie net 31 daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar kan ook dien as 'n Bybelstudieboek vir groepe.
Author Benescke Janse van Rensburg
Share
