Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796316561 | Published: July 1, 2012 |

Koelkop

Koelkop

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 169
Regular price R 0 Sale price R 169
Out of print
VAT included.

In die topverkoper, Wenplan vir die lewe, het Jannie Putter oor strategieë om die uitdagings van die lewe te oorkom, geskryf. In Koelkop skryf Jannie oor die invloed van die regte denke op sukses.

Deur reg te dink kry jy 'n voorsprong bo ander wanneer jy meeding of in situasies van intense druk verkeer. Vanuit sy vele ervarings as sportman, denke-afrigter en sportsielkundige, skryf hy oor die regte gesindheid, oor voorbereiding en vasberadenheid, oor wat om te doen as alles nie volgens plan verloop nie en oor hoe om vol te hou en voort te gaan wanneer jy misluk het.

Author Jannie Putter

View full details