Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796316608 | Published: September 1, 2012 |

`n Uur van lig

`n Uur van lig

Author:Nina Smit
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Uur van lig is Nina Smit se splinternuwe dagstukkies wat sy spesiaal geskryf het om haar lesers te bemoedig en te inspireer met gedagtes van hoop en sekerheid.

Almal ervaar tye van donkerte, maar, skryf sy: Met God by jou, sal dit nooit heeltemal donker om jou wees nie. As jy sy kind is, kan jy reken op sy teenwoordigheid, selfs al gaan jy by tye deur donker dieptes. Hy gee áltyd weer lig in jou donkerte, meer nog, Hy is self die Lig wat jou vanjaar deur die donker tye sal dra. Elke keer wanneer jy stil raak in sy teenwoordigheid en op Hom fokus, sal jy só 'n uur of 'n halfuur van lig beleef.

Saam met Nina is dit ons gebed dat hierdie dagboek vir die volgende jaar 'n uur van lig tot gevolg sal hê vir elke vrou wat dit lees.

Author Nina Smit

View full details