ISBN: 9780796316790 | Published: September 1, 2013 |
Liefde is vir altyd
Liefde is vir altyd
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
"Hierdie boek is so goed soos 'n kursus van tien huweliks-verrykingsessies in die leser se hand - teen minder as die koste van één besoek aan 'n terapeut in sy spreekkamer!
Met professionele raad en rigtinggewing én talle evalueer-vraelyste word die leser as 't ware aan die hand gelei om 'n paar verrassende ontdekkings oor duursame liefde te maak.
Lees byvoorbeeld oor:
* Die belangrikheid om eerlik te wees met mekaar
* Hoe om realistiese verwagtings van die huwelik te hê
* Hoe om jou eie en jou maat se behoeftes raak te sien en voldoende te vervul
* Hoe versoening en vergifnis kan plaasvind maak nie saak hoe hopeloos die situasie lyk nie
* Hoe jy jouself - en vir God - moet verstaan sodat 'n volwasse verhouding kan groei
* Liefde wat regtig werk
* Waarom kommunikasie meer is as woorde
* Hoe mense nader aan mekaar kan kom . . . deur konflik
* Hoe om stres betyds hok te slaan
* Die vryheid en vreugde van seksualiteit
* Die liefde wat inderdaad vir altyd is (maar harde werk verg!)"
Author Daniel Louw
Share
