Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796317902 | Published: February 15, 2019 | Paperback

Vir Mans

Vir Mans

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Mans word deesdae gekonfronteer met ’n ál vinniger veranderende wêreld wat bestaande sekerhede ondermyn. Hiermee help Johan Ferreira, ’n bekende Johannesburgse voorligtingsielkundige, in dié boek. Sy deurleefde raad vol gesonde verstand en praktiese voorbeelde bied nuwe perspektiewe op uitdagings soos: verhoudings, gemoedsprobleme, traumatiese ervarings, lewensfase-uitdagings en allerlei soorte verslawing. Vir mans is vir elke man wat daarna streef om ’n vervulde lewe te lei.

View full details