Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318022 | Published: August 1, 2014 |

Ctrl Z my lewe

Ctrl Z my lewe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 165
Regular price Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Lucky (oftewel Carla van der Veen) het pas matriek klaargemaak. Haar missie die afgelope twee jaar was om na haar sussie om te sien terwyl haar ma haar drankprobleem probeer uitsorteer. Noudat die huis se geldsake weer klop en haar ma weer OK is, weet Lucky skielik nie wat volgende nie. 'n Antwoord kom in die vorm van 'n Whatsapp-boodskap van haar vervreemde pa wat haar na Barcelona nooi . . .

View full details