Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318176 | Published: October 1, 2017 |

Duet Dagstukkies vir huweliksmaats

Duet Dagstukkies vir huweliksmaats

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 275
Regular price Sale price R 275
Out of print
VAT included.

"Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien."   Duet is 'n dagstukkieboek vir egpare om saam in hulle stiltetyd te lees. Johan en Christine Ferreira neem die leser op 'n reis reg deur die jaar, 'n reis nader aan God, maar ook nader aan mekaar.  Hulle help om lewensmaats ook geloofmaats te maak.  Johan is 'n voorligtingsielkundige in privaatpraktyk en Christine is die redakteur van Leef.

View full details