Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318206 | Published: March 1, 2015 |

Woestynwysheid

Woestynwysheid

Regular price R 199
Regular price Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Stilte, eenvoud en afsondering.
Wêreldwyd is daar 'n hernude belangstelling in die ou geloofstradisies en 'n soeke na innerlike verdieping en heelheid. Bekende berader en predikant Ds Ronell Bezuidenhout se nuwe boek gee praktiese raad vir besige mense in vandag se wêreld. Hierdie boek is vir jou as jy:
* meer wil put uit jou verhouding met God
* soek na innerlike vrede en 'n lewe gevul met vreugde
* aanvoel dat daar 'n groter realiteit is as die alledaagse materie wat ons om ons sien
* 'n behoefte het om God beter en dieper te leer ken.

Woestynwysheid stel jou voor aan mense van die vroegste eeue wat dieselfde behoeftes gehad het - en verduidelik hoe hul insigte op vandag se lewe van toespassing gemaak kan word. Geskryf vir die post-kerklike Christen op soek na iets meer.

View full details