1
/
of
1
ISBN: 9780796318237 | Published: June 4, 2014 |
HaKotel: Die muur
HaKotel: Die muur
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marzanne Leroux-Van der Boon
Regular price
R 199
Regular price
R 0
Sale price
R 199
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Boek 7.
Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks.
Hoewel Marc en Rivkah in die vorige boek verlig was dat hul jongste veilig uit 'n baie gevaarlike operasie gekom het nadat daar 'n gewas op sy brein gevind is, is hy nog lank nie buite gevaar nie. Natan, moet weer vir 'n breinskandering gaan. Spanning loop uiteraard hoog in die Krige-huishouding. Veral omdat Natan die afgelope tyd weer bleek en lusteloos was.
Author Marzanne Leroux-Van der Boon
Share
