1
/
of
1
ISBN: 9780796318268 | Published: April 1, 2015 |
Bielie Bybelpretboek 1
Bielie Bybelpretboek 1
Author:Marius Greeff
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Bielie Bybelpretboek is perfek vir liefhebbers van blokraaisels en ander woordspeletjies. Dit is 'n prettige manier om meer van die Bybel te leer en ook om jou kennis van die Bybel toets. Die Bielie Bybelpretboek is nie net vir individue bedoel nie -- dit kan selfs in kleingroepe of Sondagskoolklasse gebruik word. Dit sal ure se genot verskaf. Die Bieliebybelpretboek bevat meer as 100 aktiwiteite met onder meer:
Blokraaie,
Koderaaie,
Sudoku,
Woordsoek,
Soek die antwooord,
Temaraaisels
Author Marius Greeff
Share
