Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796318299 | Published: April 1, 2014 |

Die laaste sewe dae

Die laaste sewe dae

Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die laaste sewe dae volg Jesus se voetspore dag na dag deur die laaste week van sy lyding op aarde. Hierin vat Murray Janson die gegewens uit al vier die Evangelies chronologies saam om 'n aangrypende geheelbeeld te vorm van daardie dramatiese 'sewe dae sonder son'.
Die leser volg Jesus vanaf sy intog in Jerusalem en sy laaste leringe, deur sy gevangeneming, sy vriende se verraad, sy marteling en wrede teregstelling - toe die son op die middaguur verduister het - tot met sy dood, begrafnis . . . en opstanding, wat verseker het dat die son vir ewig in die harte van gelowiges sou bly skyn.
Janson gaan verder as om Jesus se fisieke lyding grafies uit te beeld. Hy wys hoedat die lig van verlossing en hoop dwarsdeur die donker van pyn en lyding bly skyn het.

Author Murray Janson

View full details